
Huis Heneka
Ons het 'n huis met 10 baie spesiale babatjies, sommige het brein skade, ander is doof, blind en serebraal gestrem, dan het ons ook HIV positiewe babas hier by ons.
Ons het twee babatjies wat glad nie meer kan eet nie, dus word hulle gevoer deur 'n buisie direk in die magie.
Huis Heneka is 'n huis vol laggies van vroeg tot laat wanneer hulle gaan slaap, geen vervelige oomblik nie.